elke 50 maak ‘n verskil
Word vandag ‘n vriend
Vriende beteken voortbestaan en verseker finansiële volhoubaarheid. Dalk klink 50 na min, maar vir die Kultuurtuiste maak dit ’n reuseverskil wat ons vorentoe neem.
Jou bydrae is ’n verbintenis wat verseker dat die volgende hoofstuk in die Afrikaner se geskiedenis nie net geskryf word nie, maar vir die volgende geslag kan voortleef.
Elke bydrae bou ’n blywende erfenis!
Word vandag nog ’n vriend van die Voortrekkermonument, die FAK en/of Bloedrivier.


