Vakante Poste2025-09-12T06:30:59+00:00

VAKANTE

Poste

Vakature: Vriendebeampte

Vlak: IntreevlakVergoeding: Basiese salaris met prestasiegedrewe kommissiestruktuurSluitingsdatum: Woensdag 9 September 2026Aansoeke: Stuur CV na [email protected] is op soek na ’n energieke, gemotiveerde en mense-georiënteerde individu om by ons span as ’n Vriendebeampte aan te sluit. Hierdie rol is ideaal vir iemand met sterk kommunikasievaardighede wat maklik verhoudings bou en daarvan hou om met mense te werk. Die [Lees meer]

Vakature: Persoonlike Assistent

Die Voortrekkermonument beskik oor ’n geleentheid vir ’n bekwame, proaktiewe en betroubare Persoonlike Assistent om by ons dinamiese span aan te sluit. Verantwoordelikhede: Administratiewe & Logistieke ondersteuning: Verskaffing van omvattende ondersteuning aan die bestuur en tegniese spanne. Operasionele koördinering: Hantering van kwotasies, die plaas van bestellings en die effektiewe bestuur van verskaffersverhoudings. Projek- & voorraadbeheer: Die opstel en bestuur van job cards, monitering van [Lees meer]

Go to Top