VAKANTE
Poste
Vakature: Deeltydse Musikante
Die Kultuurtuiste is op soek na talentvolle musikante wat op ’n deeltydse basis musiek kan maak by die Voortrekkermonument in ’n unieke kultuurerfenis-omgewing. Laat jou musiek deel word van ’n plek waar geskiedenis, kultuur en klank mekaar ontmoet. Tye: Maandae tot Saterdae tussen 12:00 en 14:00 Sondae tussen 15:00 en 17:00 Plekke: Binne [Lees meer]
